Handelaar Tevredenheid Opname

By Vantage SSA poog ons voordurend om dienslewering aan ons Handelaars / Verspreiders te verbeter.

1

Voltooi assesblief die volgende:

 

Voltooi assesblief die volgende vrae t.o.v. u ervaring, deur die volgende SKAAL toe te pas:

  • [1] Uiters Swak                          [2] Swak                          [3] Goed                          [4] Uitstekend
  • 1. Die gehalte van ons produkte (Trimble & Müller):

  • 2. Ons vermoe om markverwante, kompiterende pryse te bied:

  • 3. Ons ondersteuning t.o.v voorraad beskikbaarheid en wagtyd vir aflewering (waar van toepassing):

  • 4. Interaksie, bereidwilligheid om aan u behoeftes te voldoen en gehalte van ondersteuning wat u ontvang van die volgende funksie binne Vantage SSA:

  • 5. Algemene reaksietyd op enige navrae (soos in Vraag 5 hier bo gelys):

  • 6. One dienslewering t.o.v. Opleiding (nuwe produkte en tegniese probleemoplossing):

  • 7. Die bydrae wat ons lewer om u op hoogte to hou van die nuutste beskikbare tegnologie en oplossings (van Trimble & Muller):

  • 8. Kommunikasie en gereelde inligtingvloei by wyse van e-pos en/of ander elektroniese media:

  • 9. Hoe sal u verkies om op hoogte gehou te word van die nuutste produkte & tegnologie?

  • 10. Ons ondersteuning t.o.v. u bemarking- en verkoopsbedrywighede (direk en Demo Dae):

  • 11. Die bydrae wat ons bestuurspan maak met vooruitbeplanning, evaluasie en hersiening van u verkoopplan:

  • 12. Enige bykomende kommentaar en/of voorstelle om ons dienslewering te verbeter:

 

Verifikasie

 
Contact Us

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.